英语翻译Opsomming Inhierdie verhandeling word verslag gedoen oor ’n navorsingsprojek oor die gedragwan ’n dinamiese stelsel wat bestaan uit ’n swaar partikel wat geheg word opdie rand van’n ronde hoepel.Hierdie gelaaide hoepel rol in die

来源:学生作业帮助网 编辑:作业帮 时间:2024/05/08 02:29:49

英语翻译
Opsomming
 
Inhierdie verhandeling word verslag gedoen oor ’n navorsingsprojek oor die gedragwan ’n dinamiese stelsel wat bestaan uit ’n swaar partikel wat geheg word opdie rand van’n ronde hoepel.Hierdie gelaaide hoepel rol in die vertikale vlakop ’n ruwe oppervlakte.Die beweging van die hoepel bastaan uit verskeie,moontlik alternerende,fases wat insluit suiwer rol beweging en twee tipes glybeweging.In sommige gevalle verlaat die hoepel die oppervlakte.
 
’nAlgemene wiskundige model is ontwikkel,bestaande uit ’n tweede orde gewonedifferensiaalvergelyking vir elk van die drie vryheidsgrade.In sommige gevalleword ’n analitiese oplossing verkry; andersins word numeriese oplossingsgebruik.
 
Driespesifieke gevalle word ondersoek.
 
In dieeerste toepassing word die probleem van massalose hoepels ondersoek.Die klemis hoofsaaklik op die ietwat kontroversiele vraagstuk oor die beweging van diehoepel nadat die reaksiekrag tussen die oppervlakte en die hoepel nul wordterwyl die partikel afwaarts beweeg.Daar word aangetoon dat die hoepel kanvoortgaan om horisontaal vorentoe te beweeg terwyl dit rotter; hierdie nuwetipe beweging word “skimming” genoem.
 
Starrehoepels is die onderwerp van die tweede toepassing,en die beweging word in fynbesonderhede ontleed.Die verskillende tipes beweging word geklassifiseer enopgeesom in fase-diagramme.Klem word geplaas op die verrassend groot aantal bewegings-patronewat verkry word deur die parameters te verander.
 
还有一点点...字数限制,对不起啦.

英语翻译Opsomming Inhierdie verhandeling word verslag gedoen oor ’n navorsingsprojek oor die gedragwan ’n dinamiese stelsel wat bestaan uit ’n swaar partikel wat geheg word opdie rand van’n ronde hoepel.Hierdie gelaaide hoepel rol in die
南非语(荷兰语的分支?
列举
在此通过对gedragwan一个动态的系统,包括一个连接一个圆形铁环的opdie边缘的重粒子的研究项目交易报告.这个加权箍辊在垂直vlakop粗糙表面.箍bastaan来自多个,可能交替,分阶段的运动包括纯滚动运动和两种类型的滑翔.在某些情况下,箍离开该区域.
一般的数学模型,研制,由第二顺序gewonedifferensiaalvergelyking每三个自由度.在某些情况下,得到的解析解,否则所用的数值解.
三个具体案件进行调查.
在dieeerste应用无质量箍调查的问题.该klemis主要放在对表面和零箍之间的反作用力后移动diehoepel wordterwyl粒子向下移动的有点争议的问题.结果表明箍水平可能会继续前进,而罗特,这种新型的运动是“走过场”之称.
Starrehoepels是第二个申请的主题,并在fynbesonderhede的运动进行分析.不同类型的运动分类enopgeesom相图.重点放在通过改变参数获得的惊人的大量运动patronewat的.
来源:translate.google.com

布尔语(南非荷兰语)